Archive for February, 2014

Inligtingsvaardighede

Posted: February 25, 2014 in Grade 10, Grade 11, Grade 12

Hieronder is uittreksels uit ‘n boekie oor inligtingsvaardighede wat tydens die onderrig van die PAT, veral in gr 10, gebruik kan word.

Les 8 Die Internet en die Wêreldwye Web (WWW)

Les 9 Doelgerigte soektegnieke vir die Wêreldwye web (WWW)

Les 10 Evaluering van ‘n webwerf

Indien u die hele boekie wil hê, kan ek dit op Google Drive beskikbaar stel aangesien dit 13 MB groot is en dus nie sommer hier gelaai kan word nie. Stuur vir my ‘n epos (goosene@gmail.com) en ek deel dit met u:

I will add the English version as soon as I get hold of it.

Advertisements